Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisies/Competitions

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Snuffelgids / Classified Ads

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms


Hunting rifles and what they cost
17 Mar 2009
[In Afrikaans]

Varmint
Varmint

Hunter
Hunter

Delux
Delux

Latest News

Sako, the third most popular manufacturer in South Africa, has a superb range of weapons from Varmint to Hunter and Deluxe models.
Sako prides itself on its ability to tailor-make guns for hunters with lots of finer additions. Sako 85 Hunter has a series of designated actions, including short action, extra short (XS), Short (S) and short magnum (SM), medium action (M) and long action (L). The actions continue to offer traditional SAKO features such as: action sizes, matched to cartridges; mechanical ejection and integral tapered scope mount rail.

The Varmint

This is a lighter rifle and its range is from a 204 Ruger to a 308 Win. It is ideal for smaller game, but one can even hunt kudu with it. The magazine is detachable and it can also be loaded through the ejection port. Magazine release is protected against accidental release. The single-set trigger pull is adjustable from 1 kg to 2 kg (2 to 4 lbs). All models are available with a single-stage trigger as option. The safety features include a mechanism that allows loading and unloading of the rifle with safety engaged.
Other features are: magazine capacity 5; overall length 1100 mm; barrel length 600 mm and weight 3,7 kg. The straight, walnut Stock with wide fore-end is oil finished.

The Hunter
This range from the 204 Ruger to a 375 H&H Mag. The technical detail is the same as the Varmint, although the Hunter is considerable lighter with a weight of between 2,9 to 3,5 kg for the H&H Mag.

The Deluxe
The Deluxe is a beautiful weapon and only available in medium action. Its caliber ranges from 25-06 Rem to a 9,3x66 Sako. Its overall length is 1 085 mm with a barrel length of 550 mm. Weight is 3.3 kg. The rest of the technical detail is the same as for the others.

A new Sako will cost anything between R22 000 and R24 000 depending on the kaliber

[ Back ]



Comments:

Posted by johan genis on 05 December 2013 at 04:00

Opsoek na magasyn vir tikka 222as

Posted by Braam on 02 December 2013 at 11:53

Ek is opsoek na 'n tweedehande 222 jaggeweer.

Posted by jan els on 12 February 2013 at 06:57

ek het 'n sako 222 geerf (eintlik my seun). wat kan ons vir dit vra want nie een van ons is in die jag nie. die geweer is in 'n puik toestand.

Posted by ockie botha on 23 January 2013 at 07:10

ek besit n sako L691(85)Classic 30.06 wonderlike wapen ek wil graag weet wat is sy barrel twist in die tegniese data sê hulle (rate of twist 11" kan iemand my help in die verband ek wil net my ladings korrek uit werk

Posted by Reno van Heerden on 12 May 2009 at 10:32

Chris is korrek - African Hunting Supplies t/a African Outdoor Sports is die alleen agente vir SAKO vir Suid Afrika en ons lead time vir gewere is nou meer as 9 maande by die fabriek. Die dat daar tans 'n tekort aan Sako en Tikka is in die mark. Ons verwag weer 'n groot besending van gewere einde Junie 2009. Daar is ook 'n nuwe SAKO A7 beskikbaar van Julie (in SA) - kyk gerus op die web www.sakoa7.net of op www.aosports.co.za. Die A7 is goedkoper as die SAKO 85 Hunter - Handelaars het pryse nou beskikbaar. Ons kry meeste in .308 cal in die besending.

Posted by Chris Myburgh on 25 March 2009 at 10:27

Ek is 'n groot Sako fan. Ek het 'n Sako 30-06 delux besit (wat 'n lieflike geweer) tot dat ek hom aan "Affirmative shopping" geskengk het Ek het toe vir my weer 'n Sako aan geskaf duur NSN in Silverton, die keer 'n hunter 270 win kalieber. Ek is nag steeds 'n sako fan, maar met hierdie een kan ek nie 'n groepeering geskiet kry nie. Ek het tot oor gegaan om self te herlaai,By 'n ervaare herlaaier. ons het tot verskillinde punte gebruik en is al oor op ander kruit. dit lyk vir ons of hierdie geweer net op baie warem ladings wil groep. Ek gaan selfs die geweer laat "glass bed" om te sien of ek hom beter kan kry.

Die tweede vraag wat ek het is ietwat kommerwekkend. Dit is die eerste keer dat ek 'n Sako sien wat se blouwerk nie 'n glans het nie maar matt is. Is dit 'n nuwe geweer ?

As iemand my kan raad gee sal ek dit bie waardeer.
Dankie.

Posted by Stoffel Nel on 17 March 2009 at 16:43

Ek besit 'n Sako .308 Forester wat seker ouer as ek is (43) wat ek geerf het by my oupa. Die geweer is al 2 keer herblou en ek het op 10 jaar my eerste bok daarmee gejag. Daar is waarskynlik meer as 10,000 skote deur hom. julle ken mos 'n seun van 17 en "army patrone" Die geweer skiet vandag nog 'n 25mm groepering op 100m met 168gr PMP's. Sako is briljante wapens, net jammer van hulle pryse deesdae!

Posted by Redakteur on 17 March 2009 at 14:30

'n Tweede verskoning my pryslyste het deur mekaar geraak met die CZ wat ons die vorige week gedoen het. Die pryse vir Sako is tussen R22 000 en R24 000

Posted by Bernard on 17 March 2009 at 10:43

Ek is op soek na 'n 375 H&H, ek is ook mal oor Sako, het oorspronklik gedink aan tweedehands maar op hierdie pryse sal 'n nuwe een beter wees.

Posted by Fanus on 17 March 2009 at 09:15

Ek het onlangs 'n 25-06 hunter gekoop en R22 500 betaal. Ek sal graag ook wil weet waar ek van die gewere teen R12000 - R15000 kan koop. Ek is dan beslis ingedoen.

Posted by C.D Oosthuizen on 17 March 2009 at 09:11

Ek is self 'n SAKO man, maar die laaste prys wat ek in Januarie op 'n 243 Hunter gekry het was oor die R20 000. Laat weet waar ons die gewere teen daai prys kan bekom.

Posted by Wynand Kruger on 17 March 2009 at 08:35

Nandor Simon: Ken Gillie van ARMS is jou Sako man in Pta.

Posted by Chris on 17 March 2009 at 08:22

Was verlede jaar by die fabriek in Riihimaki in Finland -goeie ervaring. Plaaslike agente is African Hunting Supplies in Durban.

Posted by Johan vR on 17 March 2009 at 08:11

Ek wil ook graag weet waar mens hulle kan koop tussen R12000 en R15000 asseblief laat weet my. Groete

Posted by MV on 17 March 2009 at 08:01

sien by 'de luxe'...9,3x66 is seker nie reg nie? bedoel u 64 of 62

Posted by Nandor Simon on 17 March 2009 at 07:57

Waar koop mens die gewere. Wie is die agente of verspreiders in RSA, behalwe Bothaville Koop. Ek bly in Centurion, PTA. Enige iemand in Gauteng dalk?

Posted by Wayne Perel on 17 March 2009 at 07:41

I own a SAKO VARMINT but in caliber 30.06 with a free floating barrel - Brilliant rifle - groups fantastically - the Europrean walnut stock beautiful. I bought mine from the kooperasie in Bothaville of all places.

Posted by Roelof Liebenberg on 17 March 2009 at 07:28

Ek is 'n groot Sako fan en besit 'n Sako .375 H&H. Ek wil nou 'n Sako .243 Varmint aanskaf. Waar kry ek so geweer nuut teen R12 000 tot R15 000. Laat weet asb.

Posted by Erhardt Kloppers on 16 March 2009 at 20:15

Hoeveel kos die gewere? Die opskrif sê dan "Jaggewere en hoeveel hlle kos"

Jammer manne - dis nou reg gemaak - redakteur

Posted by Johan on 16 March 2009 at 19:24

Wel nerens hier se hulle wat dit kos nie, hoe dan nou?

Add Comments

Name

Email
(will not be displayed or published)

Comment

Security Code
Type the word on the right in the
"Verify Code" box below.

What does this say?

Verify Code

lekker wild