Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisies/Competitions

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Snuffelgids / Classified Ads

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Government to Investigate Legalising Rhino Horn Trade
10 May 2011
[In Afrikaans]

Latest News

Related Articles

The SA Hunters and Game Conservation Association officially supports the initiatives of the Government to consider legalising the trading of rhino horns in a bid to curb illicit trade of the horns and to protect the endangered species.

Dr Herman Els, Manager: Conservation of the SAHGCA, said the association “supports these initiatives as it dovetails with the Rhinos Alive campaign launched on 15 April at Huntex. Any initiative to get the trade in rhino horn legalised can only be to the benefit of rhino conservation.”

In a written reply to a parliamentary question from DA MP Jaunita Terreblance, water and environmental affairs minister Edna Molewa said that her department would commission a feasibility study to probe the viability of legal rhino horn trade in the country.

“The department will, as part of the outcomes of the Rhino Summit held in October 2010, commission a feasibility study on the viability of the legalization of the Rhino horn trade in South Africa,” said Molewa.

Earlier this year, it was reported that 140 rhino have been killed for their horns by illegal poachers in the first quarter of this year.

This reportedly represents more than 44% of the 333 rhinos that were murdered in South Africa last year.

The South African National Defence Force has been deployed to provide security at the Kruger National Park in Mpumalanga, the epicentre of rhino horn poaching.

Rhinos are killed by illegal poachers for their horns, which are traded in the black market to be used as products for medicinal purposes in several Asian countries.

Molewa said issues of legal rhino horn trade would be further discussed at the next session of the Convention on the Trade in Endangered Species (CITES) in August this year.

[ Back ]



Comments:

Posted by Eleanor Harvey on 06 August 2013 at 14:29

Posted by Gerhard Coreejes on 12 May 2011 at 14:02

Etienne ja, die wettige handeldryf van Renoster horing waarborg nie noodwendig dat geen stroping sal plaasvind nie. Daar is ‘n geweldige groot mark in die Ooste wat al honderde jare bestaan, en deel is van diepliggende waardes en kulturele gebruike by daardie nasies wat ons nie kan wegdink nie.
Daar is egter so baie voordele sou ons die handel wettig maak.

Wettige handeldryf in Renosterhoring stel ons instaat om sekere strukture en regulasies in plek te bring om hierdie handel deeglik te kan bestuur.
Onder andere het die Rhinos Alive Inisiatief dit ten doel om, in samewerking met Wildlife Industry Trust en die Veeartsenykundige Genetiese Laboratorium te Onderstepoort, om DNA profielle van alle Renosters op ‘n databasis te bring.
Sou ‘n voornemende verkoper/koper dus handeldryf in die produk, sal dit alleenlik kan plaasvind indien die verkoper ‘n DNA profiel van herkoms beskikbaar kan stel.
Horings wat geroof is sal op hierdie wyse ook teruggespoor kan word, en bevorder hierdie proses ook skuld bewys as die stropers in die hof verskyn. Opsigself sal dit ‘n stroper ook goed laat nadink voordat hy hom in onwettige handel begewe.

Ek dink daar word met hierdie inisiatief ook ‘n strategie in plek gebring om gunstige voordeel te skep vir individue wat moontlik betrokke kan raak by stroping. Sodoende sal sulke individue dan eerder betrokke wil raak by wettige en georganiseerde handel wat ook die plaalike bevolking tot voordeel sal strek.

Die uiteindelike doelwit, bo en behalwe die beperking van stroping, die gunstige voordeel wat geskep word vir die plaaslike bevolking, is dat hierdie inkomste wat wettige handeldryf genereer ook groot waarde toevoeging vir die bewaringsinisiatiewe van ons Renosters.

My besorgdheid is die diere regte organisasies wat hulself diep ingewurm het by CITES.
Ek is daarvan oortuig dat ‘n groot geveg op pad is, en hopenlik sal ons owerhede nie swig onder druk en die juk van korrupsie nie.

Krag en Eer!

Posted by Etienne on 12 May 2011 at 08:36

Ek steun die inisiatief maar dit het ook sy nadele. Onwettige wildstropers sal nou 'n groenkaart kry om die renosters wat hulle gestroop het, se horings in 'n oop markstelsel te verkoop. Ek is van mening dat die wettiging van die soort handel nie die probleem gaan oplos nie. Indien dit gewettig word, moet daar steng regulasies uitgevaardig word wat die skiet/stroop van renosters beheer en nie elke persoon van jan publiek mag aan die handel deelneem nie, tensy aan die voorvereistes voldoen is. Ek bedank die SAJWV vir hulle toewyding aan hierdie teer situasie.

Add Comments

Name

Email
(will not be displayed or published)

Comment

Security Code
Type the word on the right in the
"Verify Code" box below.

What does this say?

Verify Code

lekker wild

pinot