Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisies/Competitions

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Snuffelgids / Classified Ads

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Tien SA Wildsveilingrekords Bly in die Slag
24 Jun 2013

Latest News

Tien nuwe SA rekords is tydens die Xtreme Wildsveiling van 8 Junie op die Bona Bona-wildsplaas in die Wolmaranstad-distrik behaal. Die hoogtepunt was ? rooi gemsbokbul wat saam met 20 gewone gemsbokkoeie dragtig van ’n rooigemsbokbul verkoop is vir R4 miljoen.

Die aanvraag vir bastergemsbokke was baie goed, bastergemsbokbul met ’n horinglengte van 31 7/8 duim het R1,4 miljoen behaal. Jong bastergemsbokverse het R375 000 stuk gehaal.

Vlaktewild het nie teleurgestel nie. Verskeie springbokke is ook vir nuwe rekordpryse verkoop, soos witspringbokke wat R10 000 stuk behaal het. Die vorige rekord was R6 500.

Die Buffeleienaars-advieskomitee doen ’n dringende beroep op buffeleienaars om hul kontakbesonderhede by die WRSA-hoofkantoor op datum te bring. Belangrike inligting oor die bedryf sal u nie outomaties bereik nie.

Skakel Wanda Coetzee by 012 335 6994 asseblief of stuur ‘n e-pos na WRSA.

[ Back ]



Comments:

Posted by Danie on 26 June 2013 at 07:52

Is daar iemand wat "Pink" bokke vir Loftus kan teel?

Add Comments

Name

Email
(will not be displayed or published)

Comment

Security Code
Type the word on the right in the
"Verify Code" box below.

What does this say?

Verify Code

N Yale