Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


HuntEx 2018 Tradisionele Trekking
26 Apr 2018

Sabatti Rover
Sabatti Rover

Helle Mes
Helle Mes

Johan Steyn Swepe
Johan Steyn Swepe

Latest News

HuntEx se gebruiklike daaglikse prystrekkings gaan ‘n aantal besoekers ryklik beloon met gesogte pryse.

Die groot prys is ‘n Sabatti Rover jaggeweer beskikbaar in 308 of 30-06, afhangend van die wenner se keuse en beskikbaarheid. Trekking vir hierdie prys vind elke middag om 14h00 plaas.

Ander pryse sluit in:
- Helle messe uit Noorwee. Die modelle wat as pryse gegee word sal bepaal word deur die verspreider.
- Morakniv messe uit Noorwee. Die modelle wat as pryse gegee word sal bepaal word deur die verspreider.
- Deftige hout ammunisiekissies
- Uitgesoekte klere van Cougar-reeks
- Handgemaakte swepe van Johan Steyn

Enige HuntEx besoeker is outomaties geregtig om kosteloos deel te neem maar onthou dat ‘n inskrywingsvorm in ‘n boksie geplaas moet word by een van die twee inligtingstoonbanke in Sale 2 en 5.

[ Back ]



pmp