Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Huntex


Wat is nuut by HuntEx2017?
26 Apr 2017

HuntEx2017, die grootste kleinkaliber vuurwapen- en jagskou in Afrika vind van 28 April tot 1 Mei vir die sewende jaar by Gallagher Uitstalsentrum in Midrand plaas. Met ongeveer 39 000 besoekers en 396 uitstallers in 2016,is Huntex nou die derde grootste verbruikerskou in die land.

View More


Demonstrasies en Prystrekkings by HuntEx2017
26 Apr 2017

HuntEx2017 bied vanjaar daagliks tussen 10:00 en 15:30 ? verskeidenheid praktiese en leersame demonstrasies aan by demonstrasieverhoog in Saal 3 (langs Crown National se uitstalling by nommer 329).

View More


Huntex 2016 Kompetisie en Lotery Pryse
13 Apr 2016

HuntEx bied vanjaar tussen 14 en 17 April vir besoekers 396 stalletjies om na te kyk. Benewens die geleentheid om al die nuutstse wapens en toerusting op die mark te besigtig is daar ook 'n kompetisie en en die gebruiklike lotery wat beloof om groot aftrek te geniet.

View More


HuntEx Nommer Ses
16 Mar 2016

15 tot 17 April 2016 is die sesde keer wat hierdie uiters suksesvolle verbruikerskou by die Gallagher uitstalsentrum in Midrand plaasvind. HuntEx bly die grootste kleinkaliber vuurwapenskou in Afrika wat jaarliks al meer jag- en vuurwapengeesdriftiges van regoor Suid-Afrika en buurlande lok.

View More
(1 Comment)


HuntEx 2015 Lotery en Program
15 Apr 2015

HuntEx se lotery is altyd 'n hoogtepunt vir besoekers en vanjaar is daar heelwat om na uit te sien in terme van pryse sowel as 'n vol program met interessante sprekers en demonstrasies..

View More


Zimbi by HuntEx 2015
15 Apr 2015

Die Henry Big Boy Zimbi Books and Guns het vanjaar 'n stalletjie by HuntEx wat beloof om 'n besoek die moeite werd te maak vir belangstellendes. Alle produkte wat by die stalletjie te koop gaan wees sal onderhewig aan 'n afslag op normale pryse wees.

View More


HuntEx 2015
26 Feb 2015

HuntEx 2015 sal vanjaar weer aangebied word van 24 tot 27 April by Gallagher Estate. Benewens ongeveer 346 uitstallers by vanjaar se HuntEx sal daar ook 'n aantal hoogtepunte vir besoekers wees om van kennis te neem.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | Next Page | Last Page