Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Wildverkope beleef 'n rekord jaar
28 Jan 2014

Die amptelike wildveilingomset het laasjaar deur die miljard kerf gebreek. Oor die 23 000 stuks wild is verkoop en baie spesies het rekordpryse in 2013 behaal. Hierdie pryse is relevant vir jagters want op die ou einde gaan dit in die prys van wild gereflekteer word. As 'n mens kyk na die "groot 5"� wat deur jagters gejag word, springbok, rooibok, blesbok, koedoe en blouwildebees dan is die volgende insiggewend:

View More


Welkom 2014
15 Jan 2014

Pot-Shot wens alle lesers 'n voorspoedige 2014 toe en hoop om 'n bydrae te maak om die jaar 'n treffer te maak.

Hierdie jaar sal die gewone temas gedek word soos die renosterslagting en resepte. Dan word die kaliberfokus ook verder geneem na minder bekende kalibers en ons hoop om ook dan en wan herlaaiwenke te deel.

'n Nuwe reeks skop volgende week af waar die verkillende provinsies as 'n jagbestemming onder die loep geneem word deur te kyk na watter wild beskikbaar is en wat die pryse daarvan is.

Onderhandelinge is ook aan die gang om wildsveiling verslae gereeld te publiseer deur een van die bekende afslaers. Daar sal ook gepoog word om opleidings inisiatiewe te publiseer wat deur takke en SAJWV self aangebied word. Takvoorsitters word uitgenooi om sulke inisiatiewe onder ons aandag te bring.

Lesers is welkom om jagstories aan te stuur vir publikasie. Dit is altyd goed om van ander mense se ervarings te lees.

Pot-Shot trek ook eersdaags 'n nuwe baadjie aan met nuwe funksionalitiet op die webtuiste.

Voorspoed vir die jaar en lekker jag!
.

View More


Madiba was ook 'n jagter
11 Dec 2013

Met die afsterwe verlede week van Nelson Mandela was die land se aandag sedertdien gefokus op die voormalige Staatspresident. Nie almal is egter daarvan bewus dat Madiba self ook gejag het nie, en Pot-Shot neem hiermee dus die geleentheid om 'n 1991 artikel van Eddie Koch in die Weekly Mail weer te publiseer:

View More
(20 Comments)


Lekker Wild is 'n Goeie Kersgeskenk
28 Nov 2013

Die resepteboek "Lekker Wild"� is die ideale kersgeskenk vir 'n wederhelf of 'n jagmaat of n besigheidsvennoot. "Lekker Wild"� bevat 'n 100 wildsresepte en dek al die disse van die boud tot die nek.en van 'n eland tot vlakvark. Al die resepte is watertand.

View More


SAJWV betreur haatspraak deur diereregte aktiviste
19 Nov 2013

Die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) betreur die heftige en aggressiewe haatspraak teenoor internasionale trofeejagter, Melissa Bachman nadat sy wettig met die nodige permitte 'n leeu in Suid-Afrika gejag het.

View More
(13 Comments)


SAPS wants to close Dave Sheer
13 Nov 2013

According to recent reports by The Star and Media24 Africa's biggest arms and ammunition dealer, Dave Sheer Guns, might be forced to close shop after a letter was sent to the director of Dave Sheer Guns, Gareth de Nysschen, advising him of the police's intention to cancel the company's dealer's license.

View More
(13 Comments)


Mensvreter Krokodille - Is jy 'n Recce met 'n mes?
05 Nov 2013

Die onlangse dood van Danelle Viljoen (38) in die Okavango Delta in Botswana het weereens aandag gefokus op die risiko's wat gevaarlike wild, en spesifiek krokodille, inhou vir jagters en ander mense wat in die wildernis met hulle paaie kruis.

View More
(3 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

lekker wild

pinot