Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Melissa Bachman and Lion Hunting
19 Nov 2013

The recent controversy over the picture showing American TV show host Melissa Bachman posing with a lion she hunted in South Africa has drawn comment from all sides of the conservation spectrum.

View More
(5 Comments)


Wanneer die jaggogga die skoner geslag byt . . .
19 Nov 2013

Toe Minette Ferreira in 2004 'n draai op Pampoenpoort in die Karoo gaan maak het, het die jaggogga ordentlik gebyt. Dit was die eerste keer dat Minette en haar aanstaande eggenoot André Lubbe gaan jag het, maar nadat haar eerste springbok geval het, het sy geweet dit sou nie haar laaste wees nie. Maar wat het vir Minette in die eerste plek in die jagveld laat beland?

View More


Dis mos ware jag!
05 Nov 2013

Vir MC Heunis van Bloemfontein is 'n lewenslange droom vanjaar bewaarheid toe hy en 'n groep vriende vir 'n week lank gaan jag het by Schotia Wildreservaat langs die Addo Nasionale Park en jag terug in tyd geneem. Na ongeveer die laat-1870's om presies te wees. Geen lopende water, krag of selfoon opvangs nie. Met net die gebrul van leeus in die oggend om as wekker te dien.

View More
(3 Comments)


Pak die regte goed in vir 'n Buffeljag
15 Oct 2013

Vir baie jagters is 'n buffeljag 'n droom waarna daar vir baie jare lank uitgesien word. En met só 'n besonderse jagtog wil mens geen foute maak nie. Pot-Shot het navrae gaan doen by ervare jagters wat al reeds buffels gaan skiet het om te hoor watter items saam met hulle jagveld toe gaan.

View More
(6 Comments)


Is dit nog goedkoper om te jag as om vleis te koop?
15 Oct 2013

Vir baie jagters is die ekonomie van jag 'n groot faktor om aan gades te verduidelik oor hoekom jag noodsaaklik is. Hierdie jaar is beide jag en wildsvleis koop op die proef gestel om te kyk of die jag nog steeds ekonomies beter is as koop.

View More
(10 Comments)


How much game is hunted every year in SA?
09 Oct 2013

A recent preview on American hunting season soon to commence, Pot -Shot wondered how much game is hunted in South Africa annually. The U.S. numbers are breathtaking. The South African position is more complicated.

View More In Afrikaans
(3 Comments)


Knewel van 'n Bosvark
10 Sep 2013

Pieter van Rooyen het onlangs 'n onvergeetlike jag ervaring gehad op vriende se plaas naby Tzaneen toe hy 'n knewel van 'n bosvark sog platgetrek het. Bosvarke is al vir jare lank 'n probleem op dié makadamia plaas en met 'n fynproewerspalet vir die boer se neute berokken hulle gereeld skade. Só is daar oor die jare van botsende belange ook verskeie strategiëe ontwikkel om die varke te flous en tot verantwoording te bring.

View More
(5 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

T&J